Bewaringsentrum in KZN broei seldsame slangspesie
Dié seldsame slangetjies sal by die sentrum tuisgaan totdat hulle gereed is om ʼn heenkome by ander bewaringsentrums te vind.
View Articleʼn Werkswinkel vir skoliere wat wil skryf
Kreatiewe Skryfkuns vir Skoliere is ʼn praktiese en prettige eendagwerkswinkel vir leerders tussen die ouderdomme van 12 en 18.
View ArticleJana Kruger dra Boervrou se skoene vir nuwe rol
Dit speel af in die tydperk ná die Anglo-Boereoorlog. Benewens Jana is ander gesoute Afrikaanse akteurs soos Ruan Wessels, Antoinette Kellermann en Pierre van Pletzen ook in die rolprent te sien.
View ArticleWaak teen oefening wanneer jy siek is
Ruan Vermaak van CrisisOnCall verduidelik hoekom jy eerder ʼn blaaskans van oefening moet neem wanneer jy nie die beste voel nie.
View ArticleANC besluit op ‘hersamestelling’ in Gauteng, KZN
“Ons moet onsself in daardie provinsies posisioneer sodat ons kan terugveg.”
View ArticleBritse hertogin vier 60ste verjaardag; prins Harry weer in hof
Die hertogin het glo ook ʼn noue band met koningin Elizabeth II gehad en is in die 1990’s weens haar kort blonde haarstyl dikwels met wyle prinses Diana vergelyk.
View ArticleOud-Bokvleuel sterf
Van der Watt is vroeër as die vinnigste Springbok ooit bestempel nadat hy die 100 m in ’n tyd van 10,4 sekondes kafgedraf het.
View ArticleVoetewas-seremonie ‘toon diensbaarheid, respek’ by Potch-skool
“Om saam te bid is opsioneel, maar die kinders het dit aangegryp, en ons kon sien dat daar ʼn band tussen die leerders gesmee word.”
View ArticleToekomsVenster |ʼn Jaar van groei in jou geloof
Mag ons die genade vind om God, sy wil en Koninkryk – soos ons Vader ons leer – te prioritiseer in ons lewens.
View ArticleKinderprostitusie-saak: Ma vra borgtog; prokureur soek nuwe advokaat
ʼn Ma wat glo haar twee minderjarige dogters vir prostitusie uitverhuur het, sal eersdaags probeer om opnuut vrygelaat te word hangende haar verhoor, terwyl haar medebeskuldigde Maandag bekend gemaak...
View ArticleVyf in hof ná polisiebevelvoerder se skietdood
Vyf verdagtes wat verbind word met die skietdood van lt.kol. Piet Pretorius se saak is tot volgende week vir verdere ondersoek uitgestel.
View Article‘WhatsApp kom nie; toe bel die polisie …’
“Hy is seker besig by die werk,” het Heidi (47) gedink, kort voordat haar foon gelui het met die seerste nuus denkbaar.
View ArticleBritse tiener pleit skuldig aan mesaanval by dansklas
Hy het ook erken dat hy risien, ʼn biologiese gifstof, vervaardig en ʼn Al Kaïda-opleidingshandboek besit het. Hoewel laasgenoemde aantygings kommerwekkend is, het die polisie bevestig dat die aanval nie...
View ArticleHof hoor Freddie Stapelberg ‘kan nie verhoor volg’
Meer as 400 dae ná die grumoorde op Nadine Terblanche (32) en haar negejarige seuntjie kon die langverwagte verhoor van hul beweerde moordenaars nie Maandag, soos verwag, begin nie.
View ArticleOudspeaker, staat vergader oor ondersoekdossier
Dit het Maandag aan die lig gekom Nosiviwe Mapisa-Nqakula, voormalige speaker van die parlement, en die staat probeer nog steeds tot ʼn vergelyk kom oor die gedeeltes van die ondersoekdossier waarop sy...
View Article‘Welkom tuis’: Biden, Trump by Withuis vir tee
Die Bidens en Trumps het pas ’n koppie tee by die Withuis saam geniet voordat Trump sy weg na die Kongresgebou gevind het. Hy sal binnekort vir ’n tweede keer die ampseed aflê en as die 47ste...
View ArticleBiden begenadig Fauci en kie ure voor Trump-inhuldiging
Die voormalige Amerikaanse presidente Bill Clinton, George W Bush en Barack Obama het intussen by die Amerikaanse Kongresgebou aangekom vir Trump se inhuldiging.
View ArticleVennootskappe sleutel tot SA groei
Pres. Cyril Ramaphosa vier vandeesweek vennootskappe op die vooraand van die jaarlikse vergadering van die Wêreld- Ekonomiese Forum in Davos, Switserland, wat hy sal bywoon.
View ArticleNVG slaan toe op ‘steenkoolmyn’ se bates
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se batebeslagleggingseenheid het vandeesweek in samewerking met die Suid-Afrikaanse Finansiële Intelligensiesentrum (FIC) beslag gelê op tien rekeninge van miljoene...
View ArticleMan wat glo kinderporno-web bedryf in hof
ʼn Verdagte van Midrand, wat glo ʼn kinderpornografie-webblad bedryf het, het Maandag in die Randburg-landdroshof verskyn.
View Article