Quantcast
Channel: Maroela Media
Browsing all 80349 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Staatsrede 2016: ‘Zuma soos bottel sonder gas’

Pres. Jacob Zuma tydens sy staatsrede van 2016. Foto: Elmond Jiyane / GCIS “Die staatsrede van pres. Jacob Zuma vanaand was verbeeldingloos en sonder om werklik die ernstige Suid-Afrikaanse ekonomiese...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Valentynsdag vir alleenlopers

Foto: Pixabay.com Dis weer daardie tyd van die jaar: Die winkels is vol pienk en rooi harte en die rakke staan volgepak met sjokolade- en borrelbadpakkies spesiaal opgemaak, en as jy twee koop, kry jy...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Saak teen Parys-boere hervat vandag

Boeta van der Westhuizen (links), Johan Cilliers sr., Johan Cilliers jr. en Anton Loggenberg tydens hul vorige hofverskyning. Foto: Mariné JacobsVyf verdagtes sal Vrydag in die Parys-landdroshof...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dwelmhandelaar vas ná daggavonds by skool

Polisiebeamptes by die taxistaanplek in Evander. Foto: Verskaf Die Mpumalanga-polisie het Donderdagmiddag ʼn vermeende dwelmhandelaar vasgetrek nadat hulle tydens ʼn bewusmakingsveldtog by ʼn hoërskool in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: SONA was sôna oemf en amper sôna einde

Pres. Jacob Zuma voor sy staatsrede. Foto: Ntswe Mokoena / GCIS Dit het pres. Jacob Zuma 16 bladsye geneem om in sy staatsrede nié genoeg te sê om die skynbaar onafwendbare rommelstatus van die land af...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Parys-saak: Landdros waarsku staat

Boeta van der Westhuizen (links), Johan Cilliers sr., Johan Cilliers jr., Anton Loggenberg en kapt. Henk Prinsloo Vrydag in die Parys-landdroshof. Foto: Nico Strydom Die verrigtinge Vrydag in die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Echo-jeugontwikkeling: ‘Ek sal nooit weer dieselfde wees nie’

Die inwoners van “Vyfster”. Foto: Verskaf Hoewel hierdie kinders die moeilikste lewe denkbaar gehad het, en miskien nog het, is hulle positiewe ingesteldheid en passie vir Echo oorweldigend. Wanneer...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Stiefpa kry lewenslank vir 13-jarige se verkragting

Argieffoto ʼn 45-jarige man is vandeesweek in die Pietermaritzburg-landdroshof tot lewenslange tronkstraf gevonnis nadat hy skuldig bevind is aan die verkragting van sy 13-jarige stiefdogter terwyl sy...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Maties behou Afrikaans, vir nou

Universiteit Stellenbosch. Argieffoto. AfriForum Jeug en die Universiteit van Stellenbosch (US) het Vrydag in die hooggeregshof in Kaapstad ooreengekom dat Afrikaans gelyke status met Engels as...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Vrugte-en-neuteblokkies

Foto: Uitpakkos ʼn Tweelaaglekkerny vol neute en vrugte wat tot 3 maande bevries kan word. Lewer 24 blokkies Bestanddele: 100 ml ( 90 g) sagte margarien 80 ml (75 g) strooisuiker 1 groot eier, geskei...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Valentynsdagstories: Só het die bekende paartjies ontmoet

Valentynsdag is om die draai, en verskeie paartjies herdenk die dag toe hulle halsoorkop verlief geraak het. Hoewel die grootskerm en romantiese liedjies dit soms laat lyk of alle bekendes hulle ander...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Blommekind met ʼn goeie kop vir sake

Ulricke Laubscher, eienaar van Wooden Lace. Foto: Carla Windt, Mooi Photography. ’n Moderne blommekind. Dís hoe ’n mens Ulricke Laubscher, skeppende juwelier en eienaar van die onderneming Wooden Lace,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

De Lille: Verklein kabinet eerder as om parlement te skuif

ArgieffotoVoorstelle om die parlement van Kaapstad na Pretoria te verskuif is onnodig aangesien die regering eerder daarop moet fokus om die kabinet te verklein, het Patricia de Lille, burgemeester van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hele SA maak hart wyd oop vir droogtenood

Die Proteas deel water uit. Foto: Facebook via Gift of the Givers Hoewel sommige dele van die land mildelik reën ontvang het, is dit steeds nie genoeg om die gras te laat groei en boere uit die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Beperkte vrede in Sirië dalk weer moontlik

Argieffoto van Sirië Nadat verteenwoordigers van 17 lande wat by die konflik in Sirië betrokke is deurnag in München, Duitsland, koppe bymekaargesit het, is vanoggend aangekondig dat voorlopige...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Beroepskeuse kan ’n groot kopseer wees

Die volgende infografika gee ook raad oor hoe om by die regte beroepskeuse uit te kom. Grafika: Verskaf. Om ’n loopbaanrigting – selfs net in die algemeen – te kies, is een van die moeilikste en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

In diepte: Zuma vs. Madonsela

Thuli Madonsela op die rooi tapyt voor SONA 2016 Foto: Jonisayi Maromo/ANA Die saak tussen pres. Jacob Zuma en die DA en EFF, wat vandeesweek deur die konstitusionele hof aangehoor is, het opnuut die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Babalykie in Pta-Moot gevind

Argieffoto Die liggaam van ʼn pasgebore babaseun is Vrydagoggend in Queenswood in Pretoria se Moot-omgewing gevind. Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê die baba is in ʼn asblik by ʼn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hofsake oor skoolonderwys

Argieffoto. Langenhoven het gesê ‘n hond wat gewys het hy kan byt, hoef volgende keer net te knor. Hofsake oor onderwys is maar altyd groot nuus, veral as daar ʼn stukkie emosie of omstredenheid...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Durban-man spring glo na sy dood

Foto: Netcare 911Paramedici het Vrydagoggend die liggaam van ʼn man gevind nadat hy glo van ʼn krans naby Hillcrest in Durban na sy dood gespring het. Athlenda Mathe, woordvoerder van Netcare 911, het...

View Article
Browsing all 80349 articles
Browse latest View live
<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>