“Dit is ʼn toernooi wat al vir talle onvergeetlike oomblikke gesorg het,” het Rafael Nadal in die aanloop tot die Italiaanse Ope gesê. Hy en Novak Djokovic sal al twee in Rome afslaan.
↧