ToekomsVenster: Lyk vorentoe soos ʼn doodloopstraat?
Is jy op ʼn plek waar vorentoe soos ʼn doodloopstraat lyk? Die Gees tree vir jou in, die Gees pleit vir jou by die Vader, Hy is jou voorspraak by die Vader.
View ArticleDuisende wag Olimpiese fakkel in Parys in
Die oordrag van die fakkel aan die wal van die suidelike hawe van Marseille sal die begin van ʼn 12 000 km-aflos oor Frankryk en sy verafgeleë oorsese gebiede verteenwoordig.
View ArticleAanlyn portaal het ‘onklaar geraak’, beweer partye
Uitspraak is Woensdag deur die Konstitusionele Hof voorbehou in die aansoek van politieke partye wat eis dat die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) sy verkiesingsrooster moet aanpas.
View ArticleMeer as 48 uur ná ineenstorting; geen reaksie van onder puin
Reddingswerkers op die toneel het intussen vitamien B12-aanvullings ontvang in ’n poging om hul kragte te herwin.
View ArticleMan verdrink in sloot toe pyp bars
Water het die sloot opgevul. Die man kon egter nie vanself uit die sloot kom nie en sy kollegas kon hom ook nie uitgrawe nie.
View ArticleSolidariteit sê nee dankie vir dié loonaanbod
Solidariteit sê vaardige ambagslui op hoër loonskale sal ontsaglik benadeel word, sou hy dié loonaanbod aanvaar.
View ArticleBek-en-klouseer op Oos-Kaapse plaas aangemeld
Verskeie bevestigde gevalle van bek-en-klouseer is op ’n plaas naby Humansdorp in die Oos-Kaap aangemeld – die eerste keer in dié provinsie.
View ArticleVideo: Loer agter die skerms by ‘In die sop’
Maroela Media het op die stel van een van die episodes van die derde seisoen van die gewilde werklikheidsreeks “In die sop” gekuier.
View ArticleGedagte vir die dag: Jesus se weggaan van ons af was goed
Sy wysheid, liefde, krag en godheid, wat so gestraal het uit sy optrede, was dan so besonders!
View ArticleWaarom skend ons ons eie menseregte?
Ongeag watter kant toe die skaal hang, is ons elkeen op ʼn dieper vlak verantwoordelik vir die toestand waarin Suid-Afrika haarself bevind.
View ArticleDie impak van ʼn werklose pa
Die wakker lê oor werkloosheid gaan hand aan hand met depressie en soms ook selfmoord, en dit sleep voort tot by ʼn gebroke gesin wat se wêreld heeltemal onder hulle uitgeruk word.
View Article‘Moordenaar, maar steeds my pa’ – Ewa Walus vertel
Toe Janusz Walus sy dogter vir die laaste keer in 1992 in Pole gegroet het, was hy haastig en op sy senuwees. Maande later is Chris Hani vermoor.
View ArticleEen doodgeskiet ná rooftog by Centurion-sentrum
Die verdagtes het die Marlboro-afrit geneem en op die Ou Pretoria-pad verder gejaag waar die bestuurder van die wegkommotor beheer oor die voertuig verloor het. Desondanks het hulle steeds op die...
View ArticleDodetal nou op agt ná gebou ineenstort
Nadat veiligheidsrekords van die perseel nagegaan is, is daar nou bevestig daar was 81 mense op die perseel ten tyde van die voorval. Daar word dus steeds na 44 mense gesoek.
View ArticlePolisieman, vrou sterf in Limpopo-ongeluk
Die polisiebeampte en nog drie mense was op pad werk toe.
View Article5 resepte vir ʼn Moedersdag-bederf
Bederf vir Ma die hele dag met hierdie resepte. Maklike resepte wat Pa en kie met gemak aan mekaar kan slaan.
View ArticleHead en Sharma laat die koppe draai
Dit het Travis Head en Abishek Sharma net 58 balle geneem om die verlangde 166 lopies vir ʼn oorwinning teen die Lucknow Super Giants te slaan.
View ArticleGedenkdiens vir drie wat in Windhoek-vliegongeluk sterf
“Vrydag se gebeure het ons almal platgeslaan. Ons betuig ons innige meegevoel met almal wat deur hierdie tragiese verlies geraak is. Rozanne, Ruan en Armand sal baie gemis word.”
View ArticleGeniet jou aftrede by dié aftreelandgoed met sy Bosveld-tema
Bergvallei-aftreelandgoed is geleë in die heerlike Bosveld-klimaat van die noordooste van Pretoria langs ’n 18 hektaar-natuurpark waar inwoners gereeld kleinwild en ’n verskeidenheid voëls te siene kry.
View ArticleAmptenaar vas oor diefstal van 51 horings
Daar is destyds reeds vermoed dat ʼn werknemer van die Noordwes-parkeraad moontlik by die misdaad betrokke was.
View Article