Twee sakemense het Donderdag in die gespesialiseerde handelsmisdaadhof in Pretoria verskyn nadat hulle glo die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) uit miljoene bedrieg het nadat hulle ’n tender vir persoonlike beskermende toerusting ontvang het.
↧