Om te druk of nie te druk nie
Môre is Internasionale Gratis Drukkiedag, maar nie almal van ons gaan die vrymoedigheid hê om ʼn vreemdeling tromp-op te loop nie. En dis oukei.
View ArticleVasektomievrae beantwoord, vrese besweer
Net soos die blote gedagte aan ʼn prostaatondersoek die meeste mans die hasepad laat kies, is ʼn vasektomie, oftewel manlike sterilisering, vir baie ʼn vreesaanjaende vooruitsig.
View ArticleWewenaar sal ‘nooit weer vrede hê’
“Ek het my vrou van 40 jaar in ʼn oogwink verloor,” skryf Robert Lynn oor die aand wat sy vrou, Sue Howarth, vermoor is.
View ArticleHuispryse aan Tuinroete skiet die hoogte in
Eiendomsagente sê daar is vanjaar feitlik geen meer erwe aan die Tuinroete te koop nie en veral George is gewild onder “semigreerders”.
View ArticleHandwerk: ’n Toevlugtent vir lekkerlees en ontspan
Hekel ʼn nuwe kussing vir jou tent, of kikker ʼn bestaande een op met letter- of borduurwerk daarop.
View ArticleFase 6 nou eers weer later ingestel
Eskom sal intussen vandag amptelik sy jongste aanbod aan die vakbonde, wie se werkers al langer as 'n week staak, ter tafel lê.
View ArticleMyCiTi-bus beland bo-op motor
Die voorval het Donderdag omstreeks 18:15 in Nelson Mandela-boulevard plaasgevind en tot verkeersvertragings in die middestad gelei.
View ArticleTwee in hof wat SAID glo uit miljoene bedrieg
Twee sakemense het Donderdag in die gespesialiseerde handelsmisdaadhof in Pretoria verskyn nadat hulle glo die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) uit miljoene bedrieg het nadat hulle ’n tender vir...
View ArticleNS-treurspel: Ma steeds in psigiatriese eenheid
Die saak teen Lauren Dickason (40) is Vrydag (Nieu-Seelandse tyd) in die hooggeregshof in Christchurch voor regter Cameron Mander aangehoor.
View ArticleMeghan Markle se ‘boelie-verslag’ nie gepubliseer
Verskeie koninklike kenners, ook koninklike verslaggewer Katie Nicholl, beweer dat koningin Elizabeth II self besluit het om dié gevolgtrekkinge te “begrawe”.
View ArticleNuwe BSc-kwalifikasie by Akademia aangebied
Die nuwe kwalifikasie in rekenaarwetenskappe bied ʼn besonderse geleentheid vir studente wat hulself as gekwalifiseerde rekenaarwetenskaplikes wil bekwaam.
View Article‘Op my eish! 2’: En die topdrie is…
“So hoe kan jy dan vir my sê ek en jy soek twee verskillende goed as jy nie eers weet wat ek wil hê nie?” Vermy hierdie berig as jy nog nie Donderdagaand se episode gekyk het en geen verrassings wil...
View ArticleMusiekvideo: Jemma Catherine sing oor daardie staatmaker in jou lewe
“Ek dink dit is belangrik is om te besef dat jou sielspersoon of sielsgenoot nie noodwendig die persoon is waarmee jy gaan trou nie. Liefde kan in verskeie vorme kom. Jou ‘iemand’ kan enigiemand wees....
View ArticleLuister: Operasie Umbra – ʼn vervolgverhaal
Kom luister na ‘Operasie Umbra’, Maroela Media se splinternuwe radiovervolgverhaal geskryf deur Joe Kleinhans en vervaardig deur Bettie Kemp.
View ArticlePta-Wes-inwoners maak stem dik oor betogings
Die inwoners voel dat daar te min ingryping is om die situasie onder beheer te bring en eis daadwerklike optrede.
View ArticleR3,4 miljard se Covid-19-hulp aan WVF terugbetaal
Mediaberigte oor werkgewers wat in hegtenis geneem is en vervolg word oor beweerde Ters-bedrog het daartoe gelei dat al meer werkgewers die geld uit hul eie terugbetaal.
View ArticleDis Tsitsipas teen Kyrgios op Wimbledon
“Ek wil net mense daaraan herinner dat ek nogal ’n goeie speler is,” het Nick Kyrgios ná die afloop van sy wedstryd gesê.
View ArticleRampbestuurwet moet hersien word – Covid-19-verslag
Die Wet op Rampbestuur moet hersien word op grond van die ervarings tydens die Covid-19-pandemie om ’n meer omvattende raamwerk vir die bestuur van enige toekomstige rampe te verseker.
View ArticlePodlitiek: Eskom-skok, Lesufi op jou daknok en Zondo lui laaste klok
In vandeesweek se episode gesels die Podlitiek-span oor Eskom en beurtkrag, die taverne-tragedie in Oos-Londen, die laaste verslag van die Zondo-kommissie en Panyaza Lesufi wat die ANC se nuwe...
View ArticleProtea-vroue verdien meer toetswedstryde
“Dit was ’n opwindende uitdaging en ons het positiewe terugvoer oor ons spel gekry.”
View Article