Wladimir Poetin se neo-imperialisme en sy oorloë in onder meer Tsjetsjnië, Georgië, die Krim-skiereiland en nou die Donbas in Oekraïne, is die tipiese optrede van ʼn vasgekeerde en gekweste beer.
↧