Pas op, dis méér as vlag wat kan brand
DA-LP Leon Schreiber sê intussen die party is nie vir ʼn oomblik spyt oor die advertensie nie. “Inteendeel ...”
View ArticleBriekdanser wil slag by Spele slaan
Volgens Suid-Afrika se eie Courtnae Paul is briekdans ʼn mengsel van gevegskuns, gimnastiek en ander “cool” goed. Nou is sy oorgehaal om haar land by die Olimpiese Spele te verteenwoordig.
View ArticleToekomsVenster: Daar is vryheid
Hy bewoon die harte van God se kinders. Hy bevestig die vryheid waaraan kinders van die Here deel gekry het.
View ArticlePolisieman in hof oor veediefstal
Die polisie het nege bonsmara-kalfies ter waarde van R80 000 in die beampte en sy vermeende medepligtige se besit gevind.
View ArticleTerugslag met Bela-wetsontwerp gee opponente nog kans
Die wetsontwerp moet nou eers behoorlik in die ATC gepubliseer word voordat die NRP dit kan goedkeur.
View ArticleSA’ner in VSA vas ná hy drie met skêr steek
Hy het ʼn mediese skêr gegryp en die vrou verskeie kere in die arm, hand en gesig gesteek. Sogoni het glo ook twee veiligheidswagte, wat probeer ingryp het, met die skêr gesteek.
View ArticleGeorge-tragedie: ‘Dit was die donkerste week in ons lewe’
In die 25 uur wat Delvin Safers (29) onder die puin van die ineengestorte gebou in George gelê het, was dit die gedagte aan sy tweejarige seuntjie wat hom help moed hou het.
View ArticleGesonde gesinne: Verstaan jy jou kind se taal?
Jy as ouer wil nie die heeltyd net reaktief en impulsief teenoor jou kind se gedrag optree nie. Dit is juis waarom dit so belangrik is om jou kind se gedrag te verstaan.
View ArticlePolisiekaptein in bedrogsaak op borgtog vrygelaat
Coetzee is op borgtog van R50 000 vrygelaat waarna die saak tot Augustus uitgestel is.
View Article‘ZANU-PF moet uit SA-verkiesing bly’
“ZANU-PF het Zimbabwe se verkiesings al telkemale bedrieg, hulle sal dit nie hier in Suid-Afrika doen nie.”
View Article‘Plaasjapie’: Deelnemer groet ná koring (letterlik) van kaf geskei word
“Ek is hier om vir my kind te bewys dat ek ’n goeie ma is, en ek wens net hy was hier vandag om dit te besef.”
View ArticleGedagte vir die dag: Ek is vry
Die Here vergewe ons inderdaad sodat ons werklik vergewe is.
View ArticleLesersbrief: Om te staan of val vir waarin jy glo
As ek as ʼn gehoorgestremde kan opstaan vir waarin ek glo en ʼn verskil maak, hoeveel meer kan ʼn perfek horende persoon nie vermag met dieselfde geloof in hulself nie?
View ArticleDie gekweste beer
Wladimir Poetin se neo-imperialisme en sy oorloë in onder meer Tsjetsjnië, Georgië, die Krim-skiereiland en nou die Donbas in Oekraïne, is die tipiese optrede van ʼn vasgekeerde en gekweste beer.
View ArticleOpe brief aan Afrikaanse ouers en onderwysers
Die onderwysowerhede wil met Bela ʼn nuwe regsbasis skep wat die onderwyshoof se besluitnemingsmagte versterk om teenstrydig met die besluite van beheerliggame op te tree om Afrikaanse skole sodoende te...
View Article‘Sy is in my arms dood,’ getuig ma in moordverhoor
Die ma het getuig sy het die mishandeling probeer verhoed, maar “was bang vir die ‘abuse’ en dat haar kinders weer van haar weggevat sal word”.
View ArticlePolisieman se jong seun beken skuld vir Brits-man se dood
Byna drie jaar ná ’n botsing wat Patrick Jewell (65) van Brits se lewe geëis het, het die jong man wat die botsing veroorsaak het, skuldig gepleit op klagtes van strafbare manslag en die bestuur van ’n...
View ArticleDis sensuur, sê DA oor SAUK wat sy advertensie verbied
Steenhuisen meen die “blatante daad van sensuur is ’n ongekende aanslag op ons demokrasie”.
View Article(Luister) Vyf minute finansies: Die skuldstrik
Hoe hanteer ʼn mens skuld, en hoe maak as jy aan die slegte kant van skuld beland?
View Article