“Ingevolge Wet 20.3 sal dit nie meer moontlik wees om op ʼn skrum te besluit wanneer ʼn vryskop toegeken word nie,” het Wêreldrugby in ʼn amptelike verklaring gesê.
↧