Resep-video: Moedersdag-kolwyntjieryker
Bederf jou ma hierdie Moedersdag met ʼn tuisgemaakte eetbare ryker.
View ArticlePlaaslike motorsportsterre wil spiere bult in kragtige Ranger
Ford en Neil Woolridge Motorsport het hul splinternuwe vuurwa by die motorvervaardiger se reuse-aanleg in Silverton bekendgestel.
View ArticleParke-amptenaar kry borgtog ná diefstal van 51 horings
ʼn Amptenaar van Noordwes se parke-en-toerismeraad is op borgtog vrygelaat nadat hy in verband met die diefstal van 51 renosterhorings in dié raad se hoofkantoor in hegtenis geneem is.
View ArticleTwee verdagtes dood ná hoëspoed-jaagtog
Twee verdagtes is Donderdag dood ná ʼn hoëspoed-jaagtog wat in ʼn skietgeveg met die polisie geëindig het.
View ArticleLuister: Wilma sing oor rolprentromanse in ‘Koebaai aan my hart’
Haar debuutenkelsnit, “SySoen”, het ʼn jaar terug sy buiging op die Maroela Media Top-20-trefferparade in die no. 1-posisie gemaak en het sedertdien goue status bereik.
View ArticleWêreldrugby steek stokkie voor Bok-taktiek
“Ingevolge Wet 20.3 sal dit nie meer moontlik wees om op ʼn skrum te besluit wanneer ʼn vryskop toegeken word nie,” het Wêreldrugby in ʼn amptelike verklaring gesê.
View ArticleGoedkoper meter om krag aan Kaapstad terug te verkoop
Die Kaapstad-metro het ʼn goedkoper elektrisiteitsmeter vir inwoners en ondernemings bekendgestel om hul oortollige krag aan die metro te verkoop.
View ArticleHoogste hof moet besluit oor Zuma se kandidaatskap
Dis nou vir die land se hoogste hof om te besluit of Jacob Zuma oor enkele weke as kandidaat aan die verkiesing mag deelneem al dan nie.
View ArticleSkrywers van kantlynaantekeninge
“Winternag” is dus ʼn gedig wat met die verloop van tyd ewe gedwee die juk van allerlei swaarwigtige interpretasies moes verduur.
View ArticleDis ‘Baby, baby, baby’ vir Justin, Hailey Bieber
Die Kanadese musiekster Justin Bieber en sy supermodel vrou, Hailey, betree binnekort ʼn splinternuwe fase in hul lewens, naamlik ouerskap.
View ArticleVakante pos: Webontwikkelaar
Maroela Media is op soek na ’n webontwikkelaar om sy digitale platforms, bemarking en prosesse te ondersteun, deur die ontwikkeling en instandhouding van webgebaseerde oplossings.
View ArticleVermoorde broers se liggame aan ouers oorhandig
ʼn Verdagte het intussen reeds in die hof verskyn en daar is die moontlikheid om nog twee mense aan te kla in verband met die moorde.
View ArticleRafa streef na onverskrokke spel
“Ek moet leer om nie meer skrikkerig te wees nie. Ek moet oukei daarmee wees om risiko’s te neem en as iets sou skeefloop, moet ek dit aanvaar.”
View ArticleResep-video: Moedersdag-kolwyntjieruiker
Bederf jou ma hierdie Moedersdag met ʼn tuisgemaakte eetbare ruiker.
View ArticleDieretuin verf honde om soos pandas te lyk
Alhoewel hulle baie soos pandas gelyk het, het besoekers vreemde gedrag opgemerk, soos dat hulle hul koppe heen en weer skud.
View ArticleGeenvlieg-sone oor George-ramptoneel
Die LUR vir gesondheid in die Wes-Kaap vergesel Vrydag die minister van gesondheid, dr. Joe Phaahla, op ʼn besoek aan die ramptoneel, waarna hulle ook van die slagoffers in hospitale sal gaan besoek.
View ArticleParlement-brand: Bouwerk begin amper; verwagte koste styg reeds
Kunstenaarsvoorstellings van hoe die nuwe parlementsgebou gaan lyk, is ook bekend gemaak.
View ArticleKiwi-kaanse skoonheid Mej. Nieu-Seeland gekroon
“Ek is verby trots op wat ons die afgelope vyf maande bereik het. Ek is opgewonde om te sien wat die toekoms inhou.”
View ArticleResensie: ‘Baby Reindeer’ onthuts; het miljoene aan’t gons
'Baby Reindeer' is geskoei op ʼn nare ware verhaal en het werklik met Richard Gadd, wat die rol van Donny speel, gebeur.
View ArticleFormidabele regsbrein: Huldeblyke ná regter Yvonne Mokgoro sterf
Die afgetrede regter was verlede jaar in ʼn motorongeluk en is daarna baie lank gehospitaliseer.
View Article