“Die minister wil ook van die geleentheid gebruik maak om om verskoning te vra vir reisigers oor die vertragings en gee die versekering dat die ATNS aan ʼn plan werk om die probleem op te los sonder om veiligheid te benadeel.”
↧