SAPD slaan toe op misdaad in Durban
Daar is beslag gelê op vervalste Amerikaanse dollars en ammunisie en minstens 123 onwettige immigrante is aangekeer.
View ArticleBrandstofdief sal lank sit
“Die vonnis weerspieël die erns van die misdaad en die impak daarvan op die ekonomie en die samelewing.”
View ArticleMinister soek ʼn plan met vertragings by lughawens
“Die minister wil ook van die geleentheid gebruik maak om om verskoning te vra vir reisigers oor die vertragings en gee die versekering dat die ATNS aan ʼn plan werk om die probleem op te los sonder om...
View Article‘Watermafia’ hou land se watersekerheid gyselaar
“Die regering se onvermoë om die sogenaamde ‘watermafia’ se onwettige bedrywighede egter te stuit, beteken dat kwesbare gemeenskappe steeds aan hierdie sindikate uitgelewer word.”
View ArticleAfriForum sál optree teen Nersa se ‘irrasionele tarief’
“Ons sal nie toelaat dat Eskom of Nersa kragverbruikers vertrap met onbillike tariefverhogings nie en sal deurentyd deelneem aan die proses om toe te sien dat daar in die belang van verbruikers...
View ArticleGevangene ontsnap tydens terreindiens
ʼn Grootskaalse soektog is van stapel gestuur na ʼn gevangene wat uit die Waterval-gevangenis naby Utrecht in KwaZulu-Natal ontsnap het.
View ArticleSAUK gemaan oor vaste tyd vir Afrikaanse TV-nuus
Dít volg nadat die Afrikaanse nuusbulletins die afgelope Saterdag en Sondag om 18:15 op SABC2 uitgesaai is sonder enige vooraf waarskuwing of verduideliking.
View ArticleJong ‘Binnelanders’-aktrise blink uit in debuutrol
Sy is benoem vir ʼn Silwerskermfees-toekenning vir haar rol as Thalia in dié hospitaal-sepie.
View ArticleResep: Sjokolade-en-piesangbrood
Sjef Ketsia deel haar resep vir die perfekte klam sjokolade-en-piesangbrood.
View Articleʼn Stukkie verlede te koop by Antiekmark in Potchefstroom
Kom loer na die oudhede, versamelitems, antiekware, ou kaste, matte, boeke, porselein, antieke juwele, speelgoed, silwerware en vele meer wat te koop sal wees.
View ArticleLuister: ‘Strandloper’ – ʼn radiovervolgverhaal
Kom luister na “Strandloper”, Maroela Media se splinternuwe radiovervolgverhaal geskryf en vervaardig deur Bettie Kemp.
View ArticleProteas loop wéér hul rieme styf teen begeesterde Windies
“Dit voel baie goed om skoonskip te maak teen die span wat ons uit die Wêreldbeker geskop het.”
View ArticleWen ʼn Krugerrand ter waarde van meer as R45 000
As Paul Kruger ʼn testament gehad het, sou ons vandag presies geweet het waar al die versteekte Krugerrande is. Hier is jou kans om self met een van dié munte te spog.
View ArticleResepte vir maklike tuisgemaakte gesigsmaskers
Kenners reken ʼn mens hoef nie verder as jou kos- of yskas te kyk om bestanddele te kry wat jou vel sommer vinnig kan opkikker nie.
View ArticleHier is die wenners van die Move Easy-aromaterapiepakkette
Geluk aan Dirk van Aarde, Andries Weyers, Jessica Kriel, Chantelle Enslin en Meri Pieters wat elkeen ʼn Move Easy Trio-pakket van Aromatic Apothecary wen.
View ArticleTweede gekloonde kalf in Mpumalanga gebore
Christiaan de Jager sê mense is dikwels krities oor kloning. “Almal sê jy speel God, maar dit is soos om ʼn steggie te maak. [Met ʼn steggie] gebruik jy ʼn stukkie tak. Dit is presies die genetiese...
View ArticleSilwer vir SA se Van Rensburg in Peru
JL van Rensburg se gewigstootpoging van 20,74 m in Peru was nie net sy beste nóg nie, maar dit was ook goed genoeg vir ʼn silwermedalje by die o. 20-Wêreldkampioenskap.
View ArticleAfroBasket-toernooi: Datums bekend, maar ongelukkigheid duur voort
Ouers en spelers wil nou weet waarom baie van die spelers wat vir die nasionale span gekies is, nié deel was van die amptelike oefengroep waaruit die span gekies moes word nie.
View ArticleProe spoggerige jenewer op Vivo-boeredag
Die broers het in hul tuislaboratorium begin eksperimenteer met plante, kruie en speserye. Hulle doelwit was ambisieus dog eenvoudig: om ʼn jenewer te maak wat nie net die tong laat tintel nie, maar ook...
View ArticleSolidariteit dien klagte in teen Regspraktisynsraad
Deur dié klag by die IR aanhangig te maak, versoek Solidariteit dat die RPR gehoor gee aan die Paia-versoek en dat alle dokumente wat met die aangeleentheid verband hou, beskikbaar gestel word.
View Article