“Ons sal nie toelaat dat Eskom of Nersa kragverbruikers vertrap met onbillike tariefverhogings nie en sal deurentyd deelneem aan die proses om toe te sien dat daar in die belang van verbruikers opgetree word.”
↧