Deur dié klag by die IR aanhangig te maak, versoek Solidariteit dat die RPR gehoor gee aan die Paia-versoek en dat alle dokumente wat met die aangeleentheid verband hou, beskikbaar gestel word.
↧