Stofskop gee jou die geleentheid om ʼn bietjie laf te wees en met die vreemdste moontlike motorfietsskeppings daar op te daag en dan sommer jou uitspattigste uitrusting ook aan te trek. Die dag beloof om die grootste, hardste en lekkerste Stofskop nóg te wees.
↧