Quantcast
Channel: Maroela Media
Browsing all 80349 articles
Browse latest View live

Vrou gekap wat brood op vlug maak

“Dis ʼn vliegtuig, nie ʼn bakkery nie!”

View Article


Dis weer tyd vir stof opskop

Stofskop gee jou die geleentheid om ʼn bietjie laf te wees en met die vreemdste moontlike motorfietsskeppings daar op te daag en dan sommer jou uitspattigste uitrusting ook aan te trek. Die dag beloof...

View Article


Openingseremonie sal vir vuurwerke sorg

Nagenoeg 4 000 atlete van 184 lande sal aan die 11 dae lange Paralimpiese skouspel deelneem.

View Article

Tu-geslaan! Ongekeurde speler maak Alcaraz amper skrik

Hy is sekerlik die opwindendste tennisspeler op die internasionale verhoog, maar Carlos Alcaraz het vier stelle nodig gehad om met Li Tu in die Amerikaanse Ope af te reken.

View Article

Ramaphosa soek antwoorde by justisieminister

Pres. Cyril Ramaphosa het met kommer kennis geneem van die bewerings wat teen sy minister van justisie gemaak word.

View Article


10 sterf in Limpopo-ongeluk

“Die bestuurder het aangevoer dat hy glo nuut aangestel is en nie vertroud was met die omgewing nie.”

View Article

Duisende onderwysposte in WK gesny

ʼn Vakbondhoof sê dié besnoeiing in onderwysposte kom vir ander provinsies ook, met ernstige nagevolge vir die gehalte van onderwys in openbare skole.

View Article

Aartappels, soetrissies heelwat duurder

Wortels en spinasie is onder dié items wat die afgelope maand goedkoper geword het, terwyl items soos appelkooskonfyt en veral groen soetrissies jou meer uit die sak jaag.

View Article


ISUZU stel toekomsgerigte vragmotors bekend; wen ‘beste stalletjie’ by KragDag

Met ʼn onwrikbare toewyding tot vooruitgang en omgewingsverantwoordelikheid, het ISUZU ʼn strategiese pad ingeslaan na alternatiewe aandrywingstegnologieë.

View Article


Silwerskermfees | Antoinette Louw vind bevryding in ‘Retta Blom’

“Ek weet – as dit vir my bevrydend is, sal dit vir ander vroue bevrydend wees. As ek bang is, gaan ander vroue ook bang wees. Maar ek kan sê: ‘Jy is nie alleen nie.’”

View Article

Laerskool kry spekbome, open deure na groener lewe

“Deur hierdie skenkings wil ons ons gemeenskappe groener maak.”

View Article

Damelin en kie weer geregistreer  

Dié instellings mag egter nie voortgaan met aktiwiteite voordat die nodige dokumentasie verskaf is nie. 

View Article

Trae regter moet jammer sê

Die regter-president moet haar formeel berispe en sy moet ʼn skriftelike waarskuwing ontvang.

View Article


Super Sokkie-bootreis – hier kom nuwe én geliefde treffers

Die Super Sokkie-bootreis vind plaas van 21 tot 25 Februarie 2025 en sal vanaf Durban na die Portugese Eilande reis op die deuntjies van kunstenaars soos Die Piesangskille, Kurt Darren, Ray Dylan,...

View Article

Wêreldwys: Die afsterwe en herlewing van die Weste

Ons bespreek in hierdie week se episode van Wêreldwys die reuse-immigrantekrisis in Europa en wat nodig is om dit op te los. Ons gaan terug na die 15de eeu en die Italiaanse Renaissance en die noodsaak...

View Article


Boer van Kenhardt nuwe ‘klimaatslim ambassadeur’

Deelnemers word volgens ses kriteriapunte beoordeel: veld- en kuddebestuur, die bestuur van droogte en kaal gebiede, erosie en bosindringing, finansiële bestuur, asook kennis rakende klimaatsverandering.

View Article

Foto’s | En dis ysig op Tafelberg

Dié gewilde toeristebestemming is boonop weer op die kortlys vir ʼn gesogte toerismetoekenning.

View Article


Deveney Nel-moord: Stelsel laat álmal in steek

Dit het onlangs aan die lig gekom dat die beskuldigde in dié saak vier jaar gelede van verkragting beskuldig is, maar dat daar nooit iets van die saak gekom het nie omdat hy toe 13 jaar oud was....

View Article

Etzebeth tóg vir Bokstryd beskikbaar

Die 32-jarige slot was nie deel van die Bokbreier Rassie Erasmus se oorspronklike 23-tal nie omdat hy las van ’n seer rug gehad het.

View Article

Jong speler sak op rugbyveld inmekaar

Die 16-jarige speler is Dinsdagmiddag na die Netcare Unitas-hospitaal gevlieg nadat hy tydens ʼn rugbywedstryd inmekaar gesak het.

View Article
Browsing all 80349 articles
Browse latest View live