Hy is sekerlik die opwindendste tennisspeler op die internasionale verhoog, maar Carlos Alcaraz het vier stelle nodig gehad om met Li Tu in die Amerikaanse Ope af te reken.
↧