Wortels en spinasie is onder dié items wat die afgelope maand goedkoper geword het, terwyl items soos appelkooskonfyt en veral groen soetrissies jou meer uit die sak jaag.
↧