Die burgerregtegroep AfriForum hou voet by stuk dat swak munisipale bestuur van waterhulpbronne in hierdie stadium die grootste bedreiging vir watersekerheid inhou en daarom veel dringender is as “die oprigting van nog ʼn agentskap in staatshande”.
↧