Honde met rugsakkies voorlopers in herstel van reservaat
“Dit gaan vir ons daaroor om stappers en hul honde betrokke te kry by die natuurbewaring wat hier plaasvind.”
View ArticleWantrouemosie kan Tshwane-koalisie kelder
Daar word gevrees dat ActionSA moontlik die veelpartykoalisie in Tshwane op vandeesweek se raadsvergadering kan versaak.
View ArticleMalan groet internasionale krieket
“Ek is so dankbaar dat ek die geleentheid gehad het om vir Engeland in al drie formate te speel.”
View ArticleNamibiër Marelize se val draai gou op silwerskerm
“Die fliek bied ʼn warm blik op hoe ons as Namibiërs en Suid-Afrikaners elke uitdaging met ʼn grappie en ʼn glimlag in die oë kyk.”
View ArticleHovland terug om Toerkampioenskap-titel te verdedig
Net die voorste 30 spelers in die PGA-reeks word na die groot eindtoernooi op die East Lake-baan in Atlanta genooi.
View ArticleSilwerskermfees | Video: ‘Retta Blom’ skop fees af in Kampsbaai
Die gees was aansteeklik toe die span wat “Die dekonstruksie van Retta Blom” geskep het tydens die première van die fliek op die blou tapyt byeengekom het.
View ArticleMolefe, Montana, Manyi, Gama nou óók LP’s
Die DA sê die beëdiging van individue onder verdenking van staatskaping as parlementslede is ʼn belediging vir die mense van Suid-Afrika.
View ArticleOpenbare-private-vennootskap in watersektor kom
Die burgerregteorganisasie AfriForum sê hy is meer as bereid om die moontlike waterkrisis saam met die regering te pak.
View ArticleGeskiedkundige herehuis in puin gelê
Huntington Hall is in die laat 1900’s gebou en het eens gedien as die woning van HT Glynn, stigter van Sabie.
View ArticleFreddie Stapelberg: G’n nuwe feite verskaf – aanklaer
Die staatsaanklaer, Riana Williams, het Woensdagmiddag gesê daar was geen nuwe feite in Stapelberg se tweede borgtogaansoek nie.
View ArticleMans swaar gestraf ná moord op Worcester-juwelier
Die laaste beskuldigde in die moord op Charl Munnik, eienaar van Munnik Juweliers in Worcester in die Wes-Kaap, is Woensdag tot 25 jaar direkte tronkstraf...
View ArticleSilwerskermfees | Video: Simoné Pretorius maak buiging in regisseurstoel
In die werklikheid is een plus een eenvoudig gelyk aan twee, maar in “Som van twee” is wiskunde, en die lewe, nie heeltemal so maklik nie.
View ArticleGedagte vir die dag: Wie dra vrug tot eer van God?
“Dan is daar die mense by wie daar soos op goeie grond gesaai is, wat die woord hoor en aanvaar en vrug voortbring, party dertig-, party sestig- en party honderdvoudig.” (Markus 4:20)
View ArticleAgentskap vir water kan nie nou grootste prioriteit wees
Die burgerregtegroep AfriForum hou voet by stuk dat swak munisipale bestuur van waterhulpbronne in hierdie stadium die grootste bedreiging vir watersekerheid inhou en daarom veel dringender is as “die...
View ArticleWildekus: Konstitusionele Hof verwerp Shell se appèlaansoek
Die Konstitusionele Hof het ʼn aansoek om verlof tot appèl deur Shell en Impact Africa op die reg om seismiese opnames langs die Wildekus te doen van die hand gewys.
View ArticleOorlog teen konstruksiemafia verwelkom
Die minister van openbare werke en infrastruktuur, Dean Macpherson, het aangekondig dat ʼn nasionale beraad byeengeroep gaan word om misdaadsindikate te stuit.
View ArticleFinansiering van SAUK ‘kruitvat’ wat gepak moet word
Die SAUK verwag om in die huidige boekjaar ʼn verlies van R590 miljoen te ly, net meer as die helfte minder as die verlies van R1,1 miljard wat hy verlede jaar aangeteken het.
View ArticleVideo |‘DDP’ is terug en hy wil titel in SA verdedig
“Dana White [die UFC-grootbaas] het gesê dit is wat hulle beplan as ek vir Izzy klop. Al wat ek kan doen is om op te daag en my ding te doen. Nou moet ons net kyk of hulle daad by woord voeg.”
View ArticleLego se winste, markaandele stapel al hoër
Lego bly nou maar net gewild. Dié speelgoedvervaardiger het ʼn stewige wins verklaar en selfs sy markaandeel vergroot.
View Article