Quantcast
Channel: Maroela Media
Browsing all 80349 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: Zuma, plaasaanvalle en die verkleurmannetjies

Dinge op die politieke terrein is nou so deurmekaar soos ’n verkleurmannetjie op ’n Smartieboks (pers Smarties ingesluit). Op die vooraand van die staatsrede verklaar die ANC se ringkoppe ewe pikant...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: eerder of liewer?

Argieffoto Ek moes eerder (“vroeër”) gekom het; ek het eerder (“liewer”) vroeër gekom. Eerder en liewer word nie saam met die werkwoord verkies gebruik nie: Ek het verkies om vroeër te kom [NIE:...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Bok vir sports

Foto: Polyadhawaiitours.com [promosie-artikel] Danielle Barfoot Nike het tydens die 1996 Olimpiese Spele die slagspreuk “You don’t win silver – you lose gold” gebruik. Dit was omstrede aangesien dit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] Maak jou eie Valentynsdag-hartjies

Skermskoot uit die video Dis baie maklik om jou liefde dié Valentynsdag te betoon met jou eie 3D-hartjies. Al wat jy benodig is karton of sponskarton, ʼn skêr en ʼn krambinder. Sterk gom sal ook werk as...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Trampolienklub spring 24 uur lank met oog op nuwe mat

Offering Tlaka (agter),Tshepang Mambolo (links) en Gerrit van Lill (regs). Foto: Verskaf Die Klim-Gim-trampolienklub in Montana, Pretoria, ploeg nie net terug in die gemeenskap deur die skep van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

My strikdas vir sy Valentyn

Foto: Facebook/ Karabo Johan Moa Karabo John Moa (21), ʼn deeltydse student van Rustenburg, was só geraak deur ʼn bejaarde se planne vir Valentynsdag, dat hy sommer op die ingewing van die oomblik sy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ikeys verwerp haatspraak-hemp

Die foto van die beweerde UK-student . Foto: Twitter Die Universiteit Kaapstad (UK) het Donderdag gesê hy veroordeel enige uitdrukking van rassisme of haatspraak ten sterkste. Dit volg nadat ʼn foto van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sakpas-idees vir Valentynsdag

Foto: Pixabay.com Valentynsdag hoef nie ʼn duur storie te wees nie. Met ʼn bietjie kreatiwiteit kan jy dié spesiale dag sommer meer spesiaal maak. Maroela Media het aan ʼn paar idees gedink om jou te help...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man vertel van trauma ná plaasaanval

Argieffoto (Pixabay)ʼn Gesin van die Paarl is te bang om terug te keer na die plaas waar hulle woon nadat hulle die jongste slagoffers was van ʼn reeks plaasaanvalle in die gebied. Elisa Nel (47), die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hoe maak mens: Die gebroke wêreld se invloed op verhoudings

Grafika: Verskaf. Die Bybel gee ons drie maniere of vensters waardeur ons na ons lewens kan kyk. Twee van die vensters wys ons lewe in ʼn gebroke wêreld en daar is baie gebroke mense in die wêreld. Dit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Swartgesig-herrie: Studente kry regshulp

Een van die meisies wat daarvan beskuldig is dat sy haar gesig “swart” gesmeer het Foto: Facebook Die twee studente van die Universiteit Stellenbosch (US) wat geskors is weens die beweerde...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Name bekend van twee wat in motor sterf

Argieffoto: SAPD/Facebook Die Limpopo-polisie het Donderdag die name bekend gemaak van die man en vrou wat Woensdag dood in ʼn motor in ʼn parkeergebied in Polokwane gevind is. Kol. Ronel Otto,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Is jy reg vir ʼn rol in ‘Vaselinetjie’, die fliek?

Foto: www.pixabay.com Die voorvervaardiging vir die fliek gegrond op Anoeschka von Meck se bekroonde jeugboek, Vaselinetjie, het pas begin en oudisies vir jong akteurs vind binnekort plaas....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Slaap in Van Gogh se ‘skildery’

Jy kan nou op Airbnb plek bespreek om in ʼn replika van Vincent van Gogh se bekende slaapkamerskildery te slaap. Die Kunsinstituut van Chicago het dié driedimensionele ervaring van die skildery...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Parys-moorde: Polisiekaptein kry borgtog

Boeta van der Westhuizen (links), Johan Cilliers sr., Johan Cilliers jr. en Anton Loggenberg tydens hul vorige hofverskyning. Foto: Mariné JacobsDie polisiekaptein wat in verband met die dood van twee...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Turkye vaar uit teen VSA oor steun aan Koerde

Argieffoto: http://galleryhip.com/Pres. Tayyip Erdogan van Turkye het die VSA gekritiseer vir sy hulp aan Koerdiese groepe in die huidige burgeroorlog in Sirië. Volgens Erdogan veroorsaak die VSA ʼn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Horlosie verklap toe meer as fiksheid

Ivonne en David Trinidad (Foto: CNN) ʼn Man van New York kon nie verstaan waarom sy vrou se Fitbit-horlosie telkens ʼn verhoogde hartklop aangedui het nie. David Trinidad (34) het opgemerk dat sy vrou,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die jaar van Disney-produksies by die People’s Theatre

The Little Mermaid. Foto: Verskaf Verskeie Disney-verhoogproduksies gaan binnekort op die planke wees by die People’s Theatre in Johannesburg. Jill Girard en Keith Smith, die direkteure van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man vas vir metrobeampte se moord

Argieffotoʼn Man is Woensdag in hegtenis geneem vir die moord op Nicholas Diameen Robson, ʼn metropolisiebeampte, wat twee weke gelede dertien keer buite sy huis geskiet is. Robson het pas sy huis in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedig: Blomme

Argieffoto (Foto: moonsnjunes.wordpress.com) Piet van Rooyen (Geb. 1953) ek koop vir jou drie blommetjiesjeans in ʼn apostoliese winkel tussen potte, sandale en wierook ʼn ronald sassoon, ʼn sissy boy en...

View Article
Browsing all 80349 articles
Browse latest View live
<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>