ToekomsVenster: Die gawe om wonders te doen
Foto: Ramdlon/Pixabay.com Twee belangrike gedagtes om te onthou • ’n Mens beskik nooit oor ’n gawe nie – die Heilige Gees gee dit soos Hy dit nodig vind, 1 Korintiërs 12:11. • Die doel met die gawes is...
View Article[Resep] Speserywors met beet-en-bosbessiesous
Speserywors met beet-en-bosbessiesous. Foto: Gunsteling Braairesepte Vir Saterdag se braaidag het ons dit goedgedink om hierdie week heerlike braairesepte te deel. Gaan jy Saterdag braai? Genoeg vir 4...
View ArticleBabalykie op Caledon-ashoop: Ma opgespoor
Argieffoto Foto: HeikeIr, Pixabay Die ma van die baba wie se liggaam Donderdag op ʼn vullisterrein op Caledon in die Wes-Kaap gevind is, is in die hospitaal opgeneem weens komplikasies met die geboorte....
View ArticleIkone in SA rolprentbedryf vereer by Buitebioskoop
Sallas de Jager en Susan Lombaard Die Suid-Afrikaanse rolprentmakers Regardt van den Bergh en Sallas de Jager is die afgelope Saterdag tydens Maroela Media en attooh! se Buitebioskoop in Pretoria...
View Article[Foto’s] Nostalgie, trane en hupse gryses by Buitebioskoop
Maroela Media en attooh! Buitebioskoop (Foto: Maroela Media) Met bykans 1 500 Afrikaanssprekendes wat die afgelope Saterdag hul piekniekkomberse oopgegooi en mandjies uitgepak het om onder die volmaan...
View ArticleDrie gesoek vir moord op Pta-bejaarde
Die huis waar die bejaarde vermoor is. Foto: Via Yusuf Abramjee / Twitter Die polisie het ʼn volskaalse soektog van stapel gestuur na drie mans wat ʼn bejaarde vrou van Pretoria Maandag vermoor het....
View ArticleAnika Smit-moord: ‘Geregtigheid kan nou geskied’
André Van Wyk Maandag in die hof. Foto: Phillip Bruwer Anika Smit se pa en die twee jong mans wat as getuies geroep is in die geregtelike ondersoek na haar grudood ses jaar gelede, is dit almal eens...
View ArticleKleuter gesleep in tref-en-trap-voorval
Argieffoto ʼn Vierjarige seun is Sondagmiddag in Port Elizabeth in ʼn beweerde tref-en-trap-ongeluk doodgery en ʼn paar meter ver gesleep. Kol. Priscilla Naidu, polisiewoordvoerder, het gesê die voorval...
View ArticleNiggies saam doodgeskiet
Argieffoto: SAPD/Facebook Twee niggies is saam oor die naweek in Port Elizabeth in die Oos-Kaap doodgeskiet. Volgens kol. Priscilla Naidu, polisiewoordvoerder, was die twee niggies, Lorencia Jantjies...
View ArticleKontrakte: Vermy dié slaggate
Foto: Unsplash/Pixabay.com Verbruikers wil graag geld spaar in tye wat ʼn mens die rieme maar moet dun sny. Daarom klink ʼn aanbod om ʼn kontrak vir 24 maande te teken, wat sal verseker dat jou...
View ArticleSA verfbalspan behaal vierde plek in internasionale kampioenskap
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Verfbalvereniging (Sanpa) se o-19 span (Foto: Verskaf) Die Suid-Afrikaanse Nasionale Verfbalvereniging (Sanpa) se o-19 span het vandeesweek ʼn algehele vierde plek in die...
View ArticleSeun vind vermiste meisie se geskende liggaam
Nomthandazo Talakase ʼn Vierjarige meisie wat verlede week voor haar ouerhuis verdwyn het, se geskende liggaam is Maandag in ʼn veld buite Vryburg in Noordwes opgespoor. Kol. Sabata Mokgwabone,...
View ArticleLoxton-skool in knyp ná brand, dog oorweldig deur skenkings
Die JJ Booysen Primêre Skool op Loxton in die Noord-Kaap het tot op die grond afgebrand tydens die Junievakansie. Foto: Verskaf. Tydens die Junievakansie vanjaar het die JJ Booysen Primêre Skool op die...
View ArticleBotswana deporteer homofobiese pastoor
‘n Skermskoot van die Botswana-regering se twiet.Die omstrede Amerikaanse pastoor Steven Anderson is Dinsdag uit Botswana gesit nadat dié land se regering hom as ʼn verbode immigrant verklaar het. Nadat...
View ArticleUK skort klasse op; US het maatreëls getref
Foto: @Shereen_Thomas/TwitterDie Universiteit van Kaapstad (UK) het Dinsdag akademiese bedrywighede opgeskort te midde van landwye betogings ná die minister van hoër onderwys se aankondiging oor...
View Article[Video] Bak rooibosbeskuit saam met Suzelle en Tannie Evita
‘n Skermskoot uit die video Het jy al planne om Erfenisdag op 24 September te vier? Jy hoef gelukkig nie ver te soek nie! Suzelle DIY en Evita Bezuidenhout wys in haar jongste video die maklikste...
View ArticleFetus in mieliesak op ashoop gestort
Argieffoto Die Vrystaatse polisie het ʼn beroep op die publiek gedoen om na vore te kom met inligting nadat ʼn fetus in ʼn mieliesak in Botshabelo, oos van Bloemfontein, gevind is. Sers. Martin Xuma,...
View ArticleNMMU-studente sluit by #FeesMustFall-betogings aan
Studente betoog op die kampus van Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit (NMMU). Foto: Twitter via @Sparkey13ʼn Klein groepie studente van die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit (NMMU) in...
View Article[Video] Polisie, studente raak slaags by Wits
Foto: @Ndibza001/TwitterPolisiebeamptes het Dinsdag skokgranate op betogende studente van die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) afgevuur nadat hulle veiligheidswagte met klippe bestook het....
View ArticleSR-verkiesing en lesings ontwrig by Tuks, NWU
Betogings op die Noordwes-Universiteit (NWU) se Mafikeng-kampus (20 September 2016). Foto: Twitter via @afriforumjeug Die Universiteit van Pretoria (UP) en die Noordwes-Universiteit (NWU) het ook...
View Article