Christiaan de Jager sê mense is dikwels krities oor kloning. “Almal sê jy speel God, maar dit is soos om ʼn steggie te maak. [Met ʼn steggie] gebruik jy ʼn stukkie tak. Dit is presies die genetiese samestelling van ʼn plant wat jy net weer plant."
↧