JL van Rensburg se gewigstootpoging van 20,74 m in Peru was nie net sy beste nóg nie, maar dit was ook goed genoeg vir ʼn silwermedalje by die o. 20-Wêreldkampioenskap.
↧