Quantcast
Channel: Maroela Media
Browsing all 80349 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lily-myn: Vergoeding aangebied vir mynwerkers

‘n Lugfoto van die ineenstorting. Foto: JacarandaFM via Mpumalanga EMSVantage Goldfields het R200 000 aangebied aan elk van die drie mynwerkers wat steeds in die Lily-myn in Barberton, Mpumalanga,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] 900 angeliere vir sy Valentyn

Foto: Facebookʼn Hoërskoolseun van Utah in die VSA het besluit om nie net Valentynsdag vir sy meisie spesiaal te maak nie, maar vir elke meisie in sy skool. Hayden Godfrey, ʼn leerder aan die Sky View...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedagte vir die dag: Van klaaglied tot jubelsang

Foto: Reint Dykema Lees: Habakuk 3:17-19 Al sou die vyeboom nie bot nie en daar geen druiwe aan die wingerde wees nie, al sou die olyfoes misluk en die lande geen oes lewer nie, al sou daar geen...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Baba in puttoilet gevind

Argieffotoʼn Pasgebore baba is in ʼn puttoilet naby Ballito in KwaZulu-Natal gevind. Athlenda Mathe, woordvoerder van Netcare 911, het gesê paramedici is Saterdag omstreeks 16:00 deur inwoners na die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Drie dood, 40 beseer toe weerlig tref

Argieffoto: CorinnaST, PixabayDrie mense is dood en 40 beseer toe hulle deur weerlig raakgeslaan is in die Machi-gebied naby Harding in KwaZulu-Natal. Nomusa Dube-Ncube, LUR vir samewerkende regering...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Highveld Steel moet finaal sy deure sluit

Argieffoto: Hera.org.nzHighveld Steel, die eens suksesvolle staalreus in Emalahleni (Witbank), sal binnekort finaal sy deure sluit. Die maatskappy het die sluiting in ʼn artikel 189-kennisgewing...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

VSA appèlregter Antonin Scalia oorlede

Antonin Scalia. Foto: Gavin Averill/The Hattiesburg American via APAntonin Scalia, die invloedryke regter van die Amerikaanse appèlhof, is Saterdag in die ouderdom van 79 dood. Die owerheid in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hallusinasies laat man glo van gebou afspring

Argieffoto: ER24ʼn Man is Sondagoggend in ʼn ernstige toestand in die hospitaal opgeneem nadat hy glo gehallusineer en van ʼn dubbelverdiepinggebou in Pietermaritzburg afgespring het. Pieter Rossouw,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee dood, 7 beseer in gru-botsing

Foto: ER24Twee mense is Saterdagaand dood en sewe beseer in ʼn gru-botsing in Vanderbijlpark waarby vier voertuie betrokke was. Pieter Rossouw, woordvoerder van ER24, het gesê dit is steeds nie duidelik...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rekordpryse by spogwildveiling behaal

‘n Aandeel van 25% in die bekende buffelbul, Horison, is vir R44 miljoen verkoop. Foto: http://pietdutoit.co.za/Eksotiese wild het Saterdagaand rekordpryse by die topwildboer Piet du Toit se jaarlikse...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sanef, EFF vergader oor dreigemente aan joernaliste

Julius Malema, leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) Foto: enca.comDie Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum (Sanef) sal ʼn dringende vergadering met die leiers van die EFF belê om die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lily-myn: ‘Vergoeding is te min’

Foto: http://www.vantagegoldfields.com/Die National Union of Mineworkers (NUM) het Sondag gesê die vergoeding aan die mynwerkers betrokke by die ineenstorting van die Lily-myn in Barberton, Mpumalanga,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rowers slaan op juwelierswinkel toe

Argieffoto: https://pixabay.comGewapende rowers het Sondag op ʼn juwelierswinkel in ʼn gewilde Kaapse inkopiesentrum toegeslaan. Die rowers het die winkel in Cavendish Square in Claremont geteiken....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

In die land van Pers

Foto: En.wikipedia.org Ek en my leerders het saam aan die volgende stuk geskryf.  Ons speel ʼn speletjie, gaan saam op ʼn verbeeldingsvlug: Gestel daar was rêrig ʼn Republiek van Pers waarin almal pers...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Walviskarkas verwyder by Bantrybaai

Foto: Nadia Niemann/NSRIDie walviskarkas wat by Bantrybaai uitgespoel het, is verwyder. Volgens die stad Kaapstad het die suidelike noorkapperwalvis Sondagoggend uitgespoel. “Die stad wil graag die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ses sterf op Valentynsdag op KZN-paaie

Argieffoto. Altesaam ses mense is Sondag in verskeie botsings in KwaZulu-Natal dood. Volgens Zinhle Mngomezulu, woordvoerder van die KwaZulu-Natalse Padverkeersinspektoraat, is een mens in Edendale...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hupstoot vir SA skole met nuwe handleiding

Argieffoto: Paul Colditz van Fedsas. Skoolbeheer en die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel het onlangs opnuut ʼn sterk hupstoot gekry met die publikasie van ’n handleiding wat die King-beginsels vir goeie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lyk in vliegtuig na Durban gevind

Argieffoto. ʼn Man se liggaam is Sondag in Harare in ʼn Amerikaanse vragvliegtuig ontdek wat glo onderweg was na Durban. African News Agency (ANA) berig die vragvliegtuig, met ses bemanningslede aan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Maroela Media Top-20: 15 Februarie 2016

Elvis Blue. Foto: Durbanlive.com In vandeesweek se Top-20 is daar agt snitte wat styg, vyf wat daal, ses wat hul posisie behou en een nuweling. Die eerste vier plekke op die Top-20 is onveranderd, wat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuwe vrystellings: 15 Februarie 2016

Jak de Priester. Foto: Verskaf. Die liefde vier weer hoogty in Afrikaanse musiek! Daantjie Dinamiet maak vandeesweek ʼn opsomming van die gewildste nuwe vrystellings in Afrikaans. “Soen of nie” – Elizma...

View Article
Browsing all 80349 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>