Quantcast
Channel: Maroela Media
Browsing all 80349 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wat beteken demokrasie en wat doen regstellende aksie?

  Argieffoto. Aan die boom van ons demokrasie hang daar na 21 jaar die vrot vrugte van moorde, R800 miljard se korrupsie, ʼn siek onderwys-, gesondheid- en regstelsel, ʼn kreupel Eskom en SA Lugdiens en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Liggaam in verlate myn gevind

Argieffoto: ER24ʼn Onbekende man se liggaam is in ʼn reservoir van ʼn verlate myn in Deelkraal, Carletonville, gevind. Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê paramedici het ʼn man met sy gesig na...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Werkers nou meer as ʼn week in Lily-myn vasgekeer

‘n Lugfoto van die ineenstorting. Foto: JacarandaFM via Mpumalanga EMSNa nog ʼn dag se reddingspogings is geen beduidende vordering gemaak om by die vasgekeerde mynwerkers in die Lily-myn in Barberton,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ToekomsVenster: Kinders van een Vader

Argieffoto. En dít is sy gebod: Ons moet in sy Seun, Jesus Christus, glo en ons moet mekaar liefhê ooreenkomstig die gebod wat Hy ons gegee het. Elkeen wat glo dat Jesus die Christus is, is ‘n kind van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Swartgesig-herrie: Studente se skorsing opgehef

Een van die meisies wat valslik daarvan beskuldig is dat sy haar gesig “swart” gesmeer het Foto: FacebookDie twee studente van die Universiteit Stellenbosch (US) wat geskors is weens die beweerde...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polisieman vas wat glo sindikaat waarsku

Argieffotoʼn Polisiebeampte van Port Elizabeth het Vrydag in die plaaslike landdroshof verskyn nadat hy na bewering ʼn sindikaat, wat mense se bankkaarte kloon, ʼn wenk gegee het dat die polisie ʼn lokval...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] ʼn Kunsgalery spesiaal vir diepsee-duikers

Foto: Jason deCaires Taylor via Facebookʼn Britse kunstenaar se asemrowende nuwe uitstalling is nie sommer vir enige kunsliefhebber om te sien nie. Dié uitstalling kan slegs deur skubaduikers besoek...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedagte vir die dag: Bly wag op die Here

Foto: Theworddetective.wordpress.com Lees: Habakuk 1:2-5; 2:3-4 Hoe lank moet ek om hulp roep voordat U hoor, Here, moet ek by U bly kla oor geweld voordat U red? Die Here het geantwoord: Jy moet net...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrou kritiek na sprong uit brandende voertuig

Foto: ER24ʼn Vrou is in ʼn kritieke toestand in die hospitaal nadat sy Vrydag uit ʼn bewegende voertuig wat aan die brand geraak het, gespring het. Pieter Rossouw, woordvoerder van ER24, het gesê die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Basjir-saak voor Appèlhof aangehoor

Omar al-Basjir, president van SoedanHet die regering die wet oortree toe hulle die Soedanese president, Omar al-Basjir, toegelaat het om die land verlede jaar te verlaat, ten spyte daarvan dat die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man swaar gevonnis vir vrou se ontvoering, moord

Argieffotoʼn Oos-Kaapse man is Vrydag drie lewenslange vonnisse opgelê vir die ontvoering, verkragting en brutale moord van ʼn jong vrou van Butterworth. Kapt. Jackson Manatha, woordvoerder van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Liefde deur die pos

Foto: Pixabay.com Dit gebeur nie aldag dat twee duifies in dieselfde boom kan sit as dit kom by langafstandverhoudings nie. Maroela Media het gaan kersopsteek by verskeie paartjies vir oulike wenke oor...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jong man sterf onder bus: ‘Hy het so uitgesien na die toekoms’

Pieter Lamb en sy vriendin, Tishka Knoesen. Foto: Verskafʼn Jong man wat opgewonde was oor sy toekoms nadat hy pas gehoor het dat hy ʼn bevordering by die werk gekry het, se lewe het dieselfde dag tot ʼn...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Seun sterf toe hy uit trein val

ArgieffotoDie Wes-Kaapse polisie het Saterdag inligting, wat op sosiale media versprei is, ontken dat ʼn 15-jarige seun dood is toe hy op ʼn bewegende trein beroof voordat hy uitgestamp is. Volgens die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tweede ineenstorting by Lily-myn

‘n Lugfoto van die ineenstorting. Foto: JacarandaFM via Mpumalanga EMSReddingsaksies by die Lily-myn in Barberton, Mpumalanga, moes Saterdagoggend gestaak word na ʼn tweede ineenstorting omstreeks 05:00...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Dronkbestuur’-bewyse onder vergrootglas in Yengeni-verhoor

ArgieffotoDie verhoor van die ANC-swaargewig, Tony Yengeni, wat van dronkbestuur aangekla word, het Vrydag tot stilstand gekom toe die staatsaanklaer en die verdediging koppe gestamp het oor die bewyse...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrou se raaiseldood by vakansieoord ondersoek

Argieffotoʼn Jong vrou het Saterdag by ʼn vakansieoord in Margate, KwaZulu-Natal gesterf nadat sy glo die vorige dag byna verdrink het. Athlenda Mathe, woordvoerder van Netcare 911, het gesê paramedici...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

114 dood in Taiwan-aardbewing

Foto: AP Photo/Wally SantanaAltesaam 114 liggame is uit die puin van ʼn woonstelblok in Tainan, Taiwan se oudste stad, verwyder nadat ʼn aardbewing die stad ʼn week gelede getref het. Owerhede in Tainan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Glynnis Breytenbach vervolg oor ‘ondersoekbewyse’

Advokaat Glynnis Breytenbach. Foto: Werner Beukes/SapaAdv. Glynnis Breytenbach, DA LP en voormalige senior staatsaanklaer, sal Maandag in die Pretoria-landdroshof verskyn vir haar beweerde oortreding...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Buitelandse toeris geskiet toe hy ryloop

Argieffoto (Foto: imgkid.com)ʼn Buitelandse toeris word in ʼn hospitaal behandel nadat hy Vrydagmiddag in die rug geskiet is deur mense wat hom ʼn saamrygeleentheid aangebied het. Kapt. Sandra Janse van...

View Article
Browsing all 80349 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>